Burnsnag

Die term Burnsnag (Skots: Burns Nicht; Engels: Burns Night, soms ook Robert Burns Day) verwys na die feesviering en tradisionele aandete (Burns supper) wat ter ere van die Skotse digter Robert Burns op 25 Januarie, die digter se verjaardag (of, na gelang van plaaslike omstandighede, op een van die volgende dae), in Skotland, Noord-Ierland en Skotse kringe wêreldwyd plaasvind.[1][2][3]

  1. timeanddate.com: Burns Night in the United Kingdom. Besoek op 24 Januarie 2018
  2. Belfast Burns Week 2018. Besoek op 24 Januarie 2018
  3. Ulster Scots Agency: Burns Night Celebration in Belfast. Besoek op 24 Januarie 2018

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search